Description
Reënboogdiere
- Opvoedkundige spel.
- Ons opvoedkundige speletjies is ideaal vir taalontwikkeling by kleuters.
- Bevat 67 kaarte (Wilde diere, troeteldiere, plaasdiere en goggas)
- Vir ouderdomme 4 en hoër
- Verwysingsnommer: 2087
Reënboogdiere
Verwysingsnommer: | 2087 |
---|---|
Strepieskode: | 6009653402531 |