Description
Vrugte & Groente Flitskaarte
- Kaarte kan vir ‘n kort tydjie geflits word, en moedig kinders aan om die kaart te herken – ‘n prettige manier om verskeie vaardighede te verbeter.
- Help met die onderskeid tussen vrugte en groente. Help met kategorisering, vergelykings, probleemoplossingvaardighede, sortering en klassifisering.
- Sluit 40 kaarte in. -Aktiwiteite agterop die kaarte geprint.
- Grootte per kaart: 12 x 8cm
- Verwysingsnommer: 1055